Kosstories

Grootste kaas-en-tamatie-omelet in Kaapstad mik vir wêreldrekord

Met behulp van sjef Bruce Robertson en sjef Ryan Bradbury gaan hulle die tamaai omelet van 3 000 kg probeer maak.

Bestanddele:

  • 60 000 eiers
  • 500 kg kaas
  • 200 kg tamaties

Jy het nodig:
‘n Pan met ‘n diameter van 14 meter!

Dit word aangebied deur Pick n Pay en Humpty Dumptyeiers. Die oorskiet word aan minderbevoorregte gemeenskappe uitgedeel.