FOTO Instagram / @passion_for_fruit

Kos

Het jy al dié kuns met ’n avokado bemeester?

Of dit nou ’n bestanddeel in ’n slaai is of in die middel van ’n stukkie soesji pryk, ’n avokado bly lekker. Maar hier’s ’n “nuwe” avokado-kuns wat al hoe meer mense wil bemeester: Avokado-rose.


Hoe doen jy dit? Dit lyk dalk baie moeilik, maar hier’s ons wenke:

– Moenie ’n oorryp avokado gebruik nie. Sagte avokado’s gaan nie mooi dun snitte maak nie.
– Sprinkel suurlemoensap oor jou roos om te keer dat dit verbruin.

Hier’s ’n video wat wys presies hoe:

Lyk dit nie mooi nie?

A post shared by Anna Pelzer (@anna.pelzer) on