sr1204_hoofkos_9_
Kosstories

Jóú resep in SARIE!

Is jy ‘n bobaas-bakker of meester-sjef in jou eie kombuis? Ons soek daai lekker resep!

Daar’s 2 maniere!

1. Stuur die volledige RESEP van ENIGE gereg en ‘n FOTO van jouself na herman.lensing@sarie.com

2. Barbara is opsoek na jou lekkerste middel-van-die-week-lente-resep vir SARIE KOS. Stuur die volledige RESEP en ‘n foto van jouself na bjoubert@sarie.com.

  • Michael Coetzee

    Klink vir my na ‘n "REG" besigheid! :) Die feit dat hierdie tipe van blootstelling moontlik gemaak word beteken baie vir ons leke wat lief is vir kosmaak en miskien, net miskien raakgesien kan word…

    Sederberg groete,

    Michael Coetzee