Kosstories

Jou spyskaart vir die week: Alles in een pot

Op weeksaande soek ons vinnige aandetes met min skottelgoed. Maar dit beteken nie dit kan nie lekker wees nie! Ons deel 5 van ons beste resepte wat jy net in een pot maak vir besige aande. Maandag- tot Vrydagaand is onder beheer!

Romerige visgebak
FOTO Willem Lourens

Herderspastei met patat-bolaag
FOTO Willem Lourens

Kekerertjie-en-chorizo-gereg
FOTO Willem Lourens

Hoender-en-fetakaasgebak
FOTO Willem Lourens

Macaroni-en-kaasgebak
FOTO Willem Lourens