Kosstories

Jou week se eetplan: Middel-van-die-maand-etes

As jy, soos baie van ons, op die 25ste salaris kry, is dié week die middel van jou salarismaand. Die goeie nuus is dat jy steeds lekker kan eet, al knyp die geld reeds. 

Al dié resepte het ’n Franse flair en is genoeg vir 4 mense. Geniet!

Oondgebakte room-stokvis

Kry die resep hier

Oop Franse omelet met aspersies en kasjoeneute

Kry die resep hier

Hoender-prosciutto-sosaties met witboon-slaai

Kry die resep hier

Pastis-varktjops en vinkelbol-slaai

Kry die resep hier

Kaasbroodjie met hoender

Kry die resep hier

Kook ook

Wat maak ons Sondag? Ons kook vir almal. Kry die spyskaart HIER.