Kosstories

Kersfeesgeskenke vir die bakker in jou lewe #SARIEKersfees

Die lekkerste maaltye en gebak kan nie gebeur sonder die regte gereedskap nie…

Ons SARIE-winkel en kalahari.com is propvol kombuisware vir oud en jonk, gesoute bakkers, maar ook die nuwelinge! Lees verder om geskenke vir jou en jou geliefdes te vind…

BONUS: koop by dié aanlynwinkels en vermy die besige winkels!

Geskenk-idee: Maak jou eie Kerskoekies!

(klik op die naam van die produk om te koop of verder in die winkel te kyk)

Bedien jou gaste met dié stylvolle melk- en suikerhouer.

Floral Milk Jug And Sugar Bowl Gift Pack Pink Floral milk jug and sugar bowl gift pack

Die handige elektriese pan is ’n moet vir ’n haastige kok!  Pineware Round Frypan

Pineware Round Frypan

Onthaal in jou taal! Ons hou baie van hierdie oulike Afrikaanse eetware

Enamel words set in Afrikaans en Glass coasters

Droog dit uit! Biltong, vrugte of bessies – die masjientjie is baie handig.

Mellerware Biltong Food Dehydrator and ShelfMellerware biltong food dehydrator and shelf

Wie kan nie hul kos geniet as dit met sulke vrolike eetgerei bedien word nie?

Lotus flower bowl and saucer en Mix and match cutlery set

Hou dit langer vars – en boonop is hierdie houers baie mooi.

Set Of 5 Paisley Glass Bowls MulticolourSet of Paisley Glass Bowls

Maak jou omelette en pannekoeke in die vorm van ’n hart! En stel jou Kerskos op dié Kersfeesboom-staander uit.

Neoflam heart egg pan en Eddingtons christmas tree cupcake stand

Nog nie jou vrugtekoek gebak nie? Hierdie een hoef nie weke te staan nie!

En die beste geskenk – ‘n Jaar se inspirasie met ‘n intekening vir jouself of ‘n geliefde op SARIE of SARIE KOS – in gedrukte of elektroniese formaat. Moet nooit weer ‘n uitgawe misloop nie! Teken hier in: http://www.sarie.com/teken-in/