Kosstories

#Koester-kos op sy beste: 3 pasta-geregte vir winter

Daar is niks so lekker soos ’n bord warm pasta ná ’n lang dag se werk nie – veral nie op ’n koue wintersaand nie.

En die beste van pasta is dat dit ’n vinnige en vullende gereg is. Koop klaar-ravioli by die supermark en maak ’n vinnige lasange daarmee. Of is jy lus vir groot bak vol romerige seekos-pasta? As jy rêrig baie honger is, maak die vinnigste spaghetti met ’n gebarste tamatiesous.

 

Seekos-pasta

Kry die resep hier

Ravioli-a-la-lasagne

Kry die resep hier

Spaghetti met gebarste tamaties

Kry die resep hier

Lees nou

Kies ’n kerrie vir die koue dae

Eet sop en word maer

Vinnige vark-gereg – in een pot!