sk0804diabete01
Kosstories

Kook vir diabete: 10 maklike resepte (broodpoeding, muffins, roerbraai…)

As diabeet kan jy nogsteeds lekker eet. Hier’s ‘n paar smullekker resepte, sonder die suiker.

Diabetes word beskou as een van die grootste sluipmoordenaars in Suid-Afrika. Navorsing toon dat 32% van alle onnodige hospitaaltoelatings diabetes-verwant is.

Klik vir diabetes-statistiek in SA

Hooffoto: Appel-en-kaneel-muffins

Herderspastei met patat-bolaag Herderspastei met patat-bolaag
Broodpoeding Broodpoeding
Eierwit-omelet Eierwit-omelet
Geroosterde groente met pasta Geroosterde groente met pasta 
Bobotie Bobotie
Marokkaanse-lensiesop Marokkaanse-lensiesop
Varkroerbraai Varkroerbraai
Geurige groentetert Geurige groentetert
Sjokolade-vierkante Sjokolade-vierkante

*Alle diabete se behoeftes is anders. Maak seker dat dié resepte aan jou behoeftes voldoen voordat jy dit eet.

  • http://xzkqlgxhrrhh.com/ okxwknynnhn

    chFDef rbzjjefkpumn, [url=http://ijjcwwzpupww.com/]ijjcwwzpupww[/url], [link=http://rqxzmoigrbyr.com/]rqxzmoigrbyr[/link], http://duukrmoainhh.com/

  • Tannie Marie

    Tannie kyk na die resepte van Sarie, dit lyk maklik en lekker!
    Groete Delene

  • Pierre

    Hi,
    Ek wil net die volgende punte uitlig:

    koolhidrate ( soos brood, muffins aartappels rys ens.) is GIF vir ‘n diabeet!!!
    dus is hierdie respte van julle totaal verkeerd. Ek is self ‘n diabeet, en deur net koolhidrate te vermy, spuit ek die helfte van my insulien as wat ek gedoen het terwyl ek rogbrood of low gi gebak gebruik het.

  • EDNA OPPERMAN

    DANKIE VIR DIE DIABETIESE RESEPTE. MENS KRY SO MIN RESEPTE VIR DIABETE, EK IS AL MOEG VIR ALS WAT EK MAAK!