Kosstories

Kry jóú SARIE KOS somerslaai-stel

Koop die SARIE KOS somerslaai-stel op Yuppiechef en spaar R240. Kry jou koepen saam met jou Desember 2013/Januarie 2014-uitgawe van SARIE KOS

1. Kitchen Craft World of Flavours se slaailepels van Italiaanse olyfhout, 29 cm

2. LeCreuset Stoneware se opdienbak vir pasta of slaaibak, 3,2 liter

3. Prince Albert Extra Virgin Olive Oil, Karoo Blend

3 x produkte vir R550! @30% minder

VOUCHER SK Yuppiechef FINAL BACK

Terme en voorwaardes

Die koepon kan slegs op Yuppiechef se aanlynwinkel gebruik word • Een bewys per leser. • Afskrifte van die bewys sal nie aanvaar word nie. • Die bewys is nie vir kontant omruilbaar nie. • Die aanbod mag nie saam met ander promosies en spesiale aanbiedinge gebruik word nie. • Die aanbod is geldig tot 25 Desember 2013. Geen enkele item kan gedeeltelik of gesamentlik omgeruil of teruggestuur word nie. Aanbod geldig terwyl voorraad hou.