26SepSarie_MAIN
Kosstories

KYK! Een van SA se trotsste uitvoerprodukte is terug

Vennootveldtog

Eet vrugte wat nou in seisoen is en wen al die pad

Die wag is verby: bessies is terug! Om nie eens te praat van al die ander watertand lente- en somervrugte waarna jy al heel winter smag nie. En in dié geval was die wag heeltemal die moeite werd: die bessies word plaaslik gepluk op presies die regte tyd – nie te vroeg nie; nie te laat nie – so hul proe net so stroopsoet soos hul moet. Of jy nou daarvan hou in ’n varsgebakte krummeltert, oor jou oggendmuesli gesprinkel, of sommer in ’n vinnig aanmekaargeslaande slaai. Vrugteboere wat hul storie ken, ’n gesonde skoot SA sonlig, en oes op presies die regte tyd, beteken die kwaliteit van dié bessies is uit die boonste rakke. Kortliks, as jy nié seisoenaal eet nie, mis jy uit. Dis maklik om reg te eet as jy slim kies.

Koop die beste seisoenale vrugte en groente by Woolworths.

Vennootveldtog