braai
Kosstories

Lekker dag vir buite braai

Spyskaart

6 porsies

Voorgereg

Botterboon-crostini

Hoofgereg

Gebraaide mielies met gegeurde botter

Vlerkies op ’n stokkie

Vars vrugte

Nagereg

Pere-pavlova

Dek jou tafel só . . .

Hier dek jy eintlik nie ‘n tafel nie. Sit al jou borde en eetgerei net so op die tafel. Of sit die messe en vurke in blompotte wat blou geverf is. Braai is immers ‘n baie informele okkasie.