30 Min
Het jy gehoor?

Ligte etes binne 30 minute

Wanneer gaste onverwags opdaag of die tyd knyp, is dié resepte goed om byderhand te hê! BONUS: die geregte is só gekies dat jy dit mooi op jou bord kan stileer.

Lemoenhoender-en-avokado-pastaslaai

Lemoenhoender-en-avokado-pastaslaai

FOTO Lee Malan

Oondgebraaide groente op platbrood

Oondgebraaide groente op platbrood

FOTO Lee Malan

Spek-en-botterskorsie-koeskoesslaai

Spek-en-botterskorsie-koeskoesslaai

FOTO Lee Malan

Knoffel-en-heuning-varknek met vanieljepatats

Knoffel-en-heuning-varknek met vanieljepatats

FOTO Lee Malan

Kaas-en-mielie-viskoekies met komkommerslaai

Kaas-en-mielie-viskoekies met komkommerslaai

FOTO Lee Malan