SARIE kos desember des januarie jan 2015 2016
Kosstories

Loer binne die nuwe SARIE KOS Desember 2015 / Januarie 2016-uitgawe

SARIE KOS gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Dié maand is daar 60+ idees wat byna als onder 60 minute gemaak kan word, ons bak vakansiekoekies vir die koekieblik en braai 5 verskillende vleisgeregte vir die feestafel.

Die tydskrif is vir enigeen wat geïnspireer word deur smake en geure, wat geliefdes wil bederf met geregte so reg uit die hart. G’n fieterjasies of aansitterigheid nie, net goeie, eerlike kos en gesonde idees vir almal wat die wêreld van kos wil ontdek en die heilsaamheid daarvan wil geniet.

skosdes skosdes2 skosdes3 skosdes4 skosdes5 skosdes6 skosdes7 skosdes8