010216SKM001_OFC R.pdf
Kosstories

Loer binne die nuwe SARIE KOS Februarie/Maart 2016

SARIE KOS gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. In dié uitgawe wys ons jou stap vir stap hoe om die lekkerste (koue!) boerekos te maak, ons maak ’n draai by Pretoria se gunsteling-ontbytplekke, Herman is opgeklits oor eiers en ons vier ’n oesfees saam met vriende.

Die tydskrif is vir enigeen wat geïnspireer word deur smake en geure, wat geliefdes wil bederf met geregte so reg uit die hart. G’n fieterjasies of aansitterigheid nie, net goeie, eerlike kos en gesonde idees vir almal wat die wêreld van kos wil ontdek en die heilsaamheid daarvan wil geniet.

Koop dié uitgawe HIER

skfeb

skfeb8

skfeb7

skfeb6

skfeb5

skfeb4

skfeb3