Kosstories

Loer binne die splinternuwe SARIE KOS OKTOBER / NOVEMBER 2013

In die splinternuwe uitgawe van SARIE KOS gee ons 30 resepte vir moet-eet-broodjies – 1 vir elke dag van die maand! Kokkedoor se Tannie Poppie deel nog van haar heerlike resepte met ons en SARIE KOS-redakteur, Barbara Joubert, wys jou stap vir stap om samoesas te vou PLUS die wen-Hertzoggie kom uit Bloem, kry die resep in hierdie uitgawe, nou op die rakke!