FOTO Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

Kosstories

Hoenderpastei met Barbara & Victor Matfield

Onlangs op Facebook vra iemand: Wat is die regte manier om jou hoender gaar te maak vir hoenderpastei? Kook jy jou hoender of rooster jy jou hoender? Ek persoonlik hou van geroosterde hoender in my hoenderpastei.

Ek het Sondag ’n hoenderpastei met spek en preie gemaak. My hoenderstukke het ek in die oond gerooster en die geheim was om worcestersous en suurlemoensap oor die hoender te gooi. As jy nou lus is om hoenderpastei te eet, gaan dit die maklikste wees om een met ’n klaargaar hoender te maak. Victor Matfield se gunsteling het baie spek in, of jy kan kleiner pasteie met preie in maak. Maak nou jou keuse en bak jou hoenderpastei.

sk0907rugby07

 

Victor Matfield se hoenderpastei met spek

sk0907winter07-533x800

 

Geroosterdehoender-en-prei-pastei

sk1011vin.gebak6_-570x748

 

Hoenderpastei met aartappels