Kosstories

Maak jou eie Kersgesenke: kleinkoekies #SARIEKersfees

 

Wat is meer spesiaal as om jou geliefdes te bederf met iets uit jou eie kombuis. Probeer hierdie lekker koekie-resepte uit ons SARIE-argief.

 

Plaas dit in ’n mooi koekblik met ’n feestelike lint daarom. Die moeite wat in dié geskenk ingaan, sal definitief waardeer word!

 

Koekies vir die Kersboom

Dié koekies kan jy ook sommer aan jou Kersboom hang!

FOTO: Foto’s: Micky Hoyle

(klik HIER vir die resep)
 

Gemmerkoek-mannetjies

Dit is baie pret om dié koekies uit te druk en te versier!

 Gemmerkoek-mannetjies

(klik HIER vir die resep)
 

Amandelkoekies

Die koekies is moeiliker om te bak, maar die resultaat maak op vir die ekstra moeite!

Amandelkoekies

(klik HIER vir die resep)

Kersfees-glaskoekies

Die Kerskoekies is so mooi, jy sal dit sommer as versiering wil gebruik!

Kersfees-glaskoekiesNS. Dit is nie so moeilik om die ‘glas’ in die middel van die koekie te kry soos wat dit lyk nie!

(klik HIER vir die resep)

Bros koekies

Wanneer jy die eerste een geëet eet, sê jy baie moeilike nee vir ’n tweede een …. en ’n derde een!

Bros koekies

(klik HIER vir die resep)

Grondboontjiebotterkoekies

 Dis so lekker, jy sal dit vir jouself vir hou!

 Grondboontjiebotterkoekies – kinders bak self

(klik HIER vir die resep)

Set Of 3 Regency Cake Tins Multicolour

 

Ons hou van dié koekblikke (links). Dis pragtig antiek en herinner aan ouma se spens.

Kry dit in die SARIE-winkel (klik hier).

Vir ’n meer ‘tradisionele’ opsie, kies hierdie koekblikke (onder) by kalahari.com. Kry dit HIER.Eddingtons-Set-of-3-Christmas-Cake-Tins KalahariHierdie koekie-uitdrukkers is sterk en kan ook in die skottelgoedwasser gewas word.Kry dit in die SARIE-winkel (klik hier).

Cookie Cutter AssortmentThree Rolls Of Grosgrain Ribbon

Versier mooi met hierdie linte.

Kry dit in die SARIE-winkel (klik hier).

ribbonsKry die rooi linte HIER.