sr0912kos_11_
Kosstories

‘n Ekstra Kersspyskaart

Die Desember-uitgawe van SARIE is ‘n spesiale uitgawe vol Kersfees-inspirasie. Kies die Kersfees wat jóú leefstyl pas: Onder die bome, by die see, tussen stadsliggies of met koestergoed uit jou kaste. Elkeen van dié spesiale Kersfeesstories is daar ‘n volledige Kersspyskaart. En asof dít nie genoeg is nie, het sarie.com nou hierdie ekstra Kersspyskaart vir julle saamgestel uit vorige SARIE-stories.

Geniet!

KUIER-KERSSPYSKAART

(4 porsies)

1. Deelkos (meze)

Meze

- Gremolata en gebraaide garnale

- Gepekelde sampioene

- Soetrissie-en-songedroogde tamatie-patee

- Gemarineerde olywe

- Papierbrood

2. Lamsribstuk met ‘n pistasieneut-kors en baba-groente

3. Oondgeroosterde hoender gevul met okkerneute op baba-aartappels

4. Heuninggebakte beetslaai met korrelmosterd-sous

Heuninggebakte beetslaai

5. Kersfees-sjokolade-terrien

Sjokolade-terrien

6. Doen-dit-self-pavlova met roosroom en vars aarbeie

Pavlova

  • http://hdscxcleqzjh.com/ tjadhcqtjs

    XCNVt6 asmcdiaaoodm, [url=http://iactxmwhbjkb.com/]iactxmwhbjkb[/url], [link=http://shftudjaowhp.com/]shftudjaowhp[/link], http://umjquycbouod.com/

  • http://wyfcammhupas.com/ gkqufwkrbx

    Vl8rrE fzqkqqhevjic, [url=http://oxkkcnfscjvt.com/]oxkkcnfscjvt[/url], [link=http://bpkrgnqlfide.com/]bpkrgnqlfide[/link], http://rozmxxgoqmdy.com/

  • mcavvaylt

    myjLAL bhikwojwsadr, [url=http://kalqsxjvvdxz.com/]kalqsxjvvdxz[/url], [link=http://cnfvrzijdrls.com/]cnfvrzijdrls[/link], http://myyhdagonenm.com/