sarie kos
Kosstories

’n Kykie binne die nuwe SARIE KOS (Aug/Sept 2015)

Die nuutste SARIE KOS is nou op die rak!

  • Rugby-gees loop hoog voor die rugby wêreldbeker-toernooi wat in September begin! Selfs die sjokolade-en-karamel-kaaskoek op die voorblad is versier met rugbyballe.
  • Herman kuier saam met rugbylegende Mannetjies Roux en jong Bokke Juandré Kruger en Werner Kok.
  • Barbara en Herman spook dinge weer uit in die kombuis en dié keer is koeksisters op die spyskaart. Wie wen dié keer?
  • Barabara deel ook 30 pastei-resepte wat beslis jou mond sal laat water!
  • Daar is ook weer heerlike resepte vir diabete sowel as banters.
  • Laai dié uitgawe HIER digitaal af

sarie kos3

rugbyeen pottebraaivleisteetyd