FOTO Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

Kos

’n Pastei vir elke Springbok

As ek vir elke Springbok-rugbyspeler ’n pastei kon bak om te help met Saterdag se wedstryd sou ek die volgende vir elkeen bak.

Dié wedstryd sal bepaal wie die wenner in die reeks tussen die Springbokke en die Iere gaan wees. Met die telling wat in die laaste twee wedstryde so naby aan mekaar was, is ek seker ’n pastei vir elke Bok gaan hulle net daardie hupstootjie gee wat ons nodig het vir ’n oorwinning.

In Kaapstad op 11 Junie het die Iere koning gekraai met 26 – 20 op Nuweland, en op 18 Junie in Johannesburg op Ellis Park was dit die Springbokke wat die Iere getroef het met 32 – 26.

Onthou, die afskop vir Saterdag se wedstryd in Port Elizabeth is om 17:00.

Klik op die groen knoppie vir die resep. 

Lees nou

Dadelpoeding met toffiesous

Op almal se lippe: Patat-toast

Geroosterde hoender met broodkrummel-en-pietersielie-vulsel