FOTO Caleb Jones

Kosstories

’n Spyskaart vir Vadersdag

Hierdie Sondag is Vadersdag! ’n Lekker bord tuisgekookte kos is die heel beste manier om jou pa te bederf. Hoe klink hierdie spyskaart?

FOTO Unsplash / Caleb Jones

Voorgereg

Die perfekte kaasbord

Kuier rustig met ’n glas wyn en smul aan hierdie heerlike kaasbord. Klik hier.

Soetwyn-pere

FOTO Donna Lewis

Hoofgereg

Op hierdie dag hoef hy nie te braai nie. Die weer is lekker koud en net reg vir ’n bord warm kos.

Sappige hoenderborsies met aspersie-en-pestoroomsous

FOTO Micky Hoyle

Pampoenkoekies 

Wat is enige Sondagmiddagete sonder hierdie tradisionele gunsteling?

FOTO Micky Hoyle

Warm aartappelslaai

Perfek as ’n winter-bykos vir sy spesiale dag.

FOTO Donna Lewis

Nagereg

Warm looppoeding

Dis ’n poeding wat álmal beïndruk.

FOTO Micky Hoyle