sjokolade_cover
Kosstories

Nuut! SARIE sjokolade

“Sjokolade smaak heerlik saam met byna alles – vir my kan jy dit vir ontbyt, middagete én aandete gee. Die mensdom weet al sedert 1900 v.C. sjokolade is goed vir die siel, en wie is ek nou om te stry? Hier is 30 resepte vir feesvier, troos en sommer net vir die lekker.” – Herman Lensing

Kyk net ál die lekker sjokolade-resepte wat spesiaal vir SARIE sjokolade geskep is.


Jy kan ook die SARIE sjokolade apart by Julian Padua bestel sodra SARIE se Junie-uitgawe van die rak af is op 17 Junie. Stuur vir Julian ‘n e-pos by Julian.padua@media24.com om joune te bestel.