Kosstories

O, koek! ‘n Realiteitsprogram in ‘n bakkery?

Miljoene kykers regoor die wêreld kyk weekliks hoe meester-bakker Buddy Valastro en sy uitgebreide Italiaanse familie die mees bisarre koeke in hul New Jersey-bakkery bak.

Van die Pisa-toring vir ‘n troue tot ‘n brandweerwa met flikkerende ligte, rook en ‘n noodalarm en die geboue van New York… Buddy en span tower dit op!

Plaaslik is Nicolas van der Walt ons eie Cake Boss!

“Mense spandeer soms tot R10 000 op ‘n koek vir spesiale geleentheid. Ek moes al ‘n 3D-stootskraper bou wat sowat 1,7 meter hoog was. Of hoe klink ‘n sjokolade-troukoek met 1 100 jasmyn-suikerblommetjies, 150 wit rose van Belgiese sjokolde…?”

  • kRMLLB gvpilkdohtte, [url=http://cldvspxsjlfc.com/]cldvspxsjlfc[/url], [link=http://npndakgfxgif.com/]npndakgfxgif[/link], http://plsqxsmyglky.com/