safrica-wine-china
Kosstories

Ons gaan vrugte pluk!

Dis Desembermaand, wat nie net heerlik vakansie is nie, maar ook tyd om vrugte te pluk! Ja, perskes, kersies, druiwe en aarbeie is nou ryp. Dis ’n lekker uitstappie vir die hele gesin.

Onthou dat die tye van streek tot streek wissel, daarom moet jy eers bel om seker te maak of daar vrugte is wat reg is vir pluk. Of besoek Pick your own, klik hier.  Kom ons gaan vrugte pluk! Hier’s die plekke wat jy moet gaan besoek.

sk0112aarbeie_1_

FOTO Mickey Hoyle

Wes-Kaap

Mooiberge-plaasstal
Stellenbosch, 021 881 3222 (net Saterdae en Sondae)
www.zetler.co.za

The Red Berry
George, 044 870 7123
www.redberryfarm.co.za

Wildebraam-bessieplaas 
Swellendam, 028 514 3132
www.wildebraam.co.za

The Berry Farm
Swellendam, 082 961 2395 of 028 514 1919

Klondyke-kersieplaas 
Ceres, 023 312 1521
www.klondyke.co.za

Gauteng

Camdeboo-perskeplaas
Witkoppen, Johannesburg, 083 230 0333

Tangaroa-plaas
Hartbeespoortdam, 012 207 1116

kersies

FOTO Klondyke Cherry Farm

Vrystaat

Nassau-kersieplaas
Ficksburg Tel: 051-933-2828
Epos: lodge@franshoek.co.za

FOTO Verskaf

Noord-Kaap

Iconos-plaas (druiwe)
Upington, South Africa 8801
Tel: 082 570 8400
Epos: iconos@mweb.co.za

Geniet die vars lug en smul aan die heerlike vrugte.

Lees nou

Bekendes wys hul bloedjies

Komediant Amy Schumer gaan Barbie wees