sk0912yskas03
Kosstories

Ons soek SA se lekkerste peperment-yskastert

Le Creuset het nou 12 boetieks in winkelsentrums landwyd. Hierdie winkels bied die jongste Franse produkte, wat wissel van hul bekende helderkleurige gietyster-kookware, stoofplaatketels, erdeware en reekse van vlekvrye staal. Besoek www.lecreuset.co.za vir inligting of skakel die deellyn 0861 773 321.

Hoe skryf ek in?

Stuur die volledige resep vir jou pepermentyskastert, jou naam, adres, e-posadres en telefoonnommer, plus ‘n foto van jouself (kop en skouers), aan SARIE KOS, Posbus 1802, Kaapstad 8000. Of stuur e-pos na sariekos@sarie.com met jou foto aangeheg (300 dpi).

Beoordelaars kyk na

  • Voorkoms en smaak van die gereg
  • Jou persoonlike stempel
  • Oorspronklikheid – as die resep al lank in jou familie is, noem dit

Sluitingsdatum
Maandag 7 Februarie 2011
Die wenner se resep en foto verskyn in SARIE KOS herfs-uitgawe asook op www.sarie.com

Wat jy wen

1ste prys (t.w.v. R4 223)
24 cm-sjefspan, 35 cm oondroosterpan en ’n 18 cm-souspot, alles van vlekvrye staal

2de prys (t.w.v. R2 532)
35 cm-oondrooster-pan en ‘n stoofplaatketel, albei van vlekvrye staal

3de prys (t.w.v. R1 068)
18 cm-souspot van vlekvrye staal

 
WEDSTRYDREËLS 1. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen gesprek of korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. 2. Die wenner se foto en resep sal in SARIE KOS herfs 2011 verskyn. 3. Die prys is nie oordraagbaar nie en is nie vir kontant omruilbaar nie. 4. SARIE KOS bied hierdie wedstryd namens LE CREUSET aan as ‘n diens vir haar lesers. LE CREUSET voorsien en is verantwoordelik vir die pryse. SARIE KOS aanvaar geen verpligting hoegenaamd t.o.v. die ontvangs van die prys of gestanddoening van die voordele daaraan verbonde nie. 5. Werknemers en hul gesinne van Media24 (SARIE se moedermaatskappy), LE CREUSET en hul reklamemaatskappye mag nie aan die wedstryd deelneem nie. 6. Media24 en LE CREUSET word gevrywaar teen alle eise en/of laste wat die wenner kan hê weens skade/beserings vanweë sy/haar deelname aan die wedstryd of benutting van die prys. 7. Deur aan die wedstryd deel te neem, stem jy in om van tyd tot tyd sekere promosie-korrespondensie van SARIE te ontvang.

  • http://hnklcxuulssy.com/ opnupc

    OZtq0I cvxmfbudzzmr, [url=http://apiaznnzvplx.com/]apiaznnzvplx[/url], [link=http://nbljjydlcvlb.com/]nbljjydlcvlb[/link], http://ezhytfwrvydx.com/