Kosstories

Ons top 10 beurtkrag-vriendelike resepte

Daar is min dinge wat die wind so vinnig uit jou siele haal soos wanneer die krag afgaan of iemand in die kantoor sê dat beurtkrag jou voorland is vir die aand wat voorlê. Hier is ’n lys met vinnige, maklike respete wat geen elektrisiteit benodig nie, en boonop sal dit jou gesin se hongerpyne ook stil.

1. Koue Vleis Met Kaas en Olywe bedien dit saam met vars brood en kaas van jou keuse.

sarie0004-570x379

FOTO: Micky Hoyle

 

2. Kerriehoenderslaai – gaan koop die geroosterde hoender by die winkel op pad huis toe!

 

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

 3. Julie & Julia bruschetta bedien dit op vars brood, dis is net so lekker!

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

4. Beet-en-prosciuttoslaaislaai

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

5. Bone-en-Tuna-Slaai blikkieskos het nog nooit só lekker geproe nie!

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

6. Pasta met vars tamaties en gerookte forel Hierdie resep is ideaal vir beurtkrag wanneer jy oorskiet pasta in die yskas het. 

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

7. Kekerertjie-en-boneslaai Gesond, lekker en gereed in ’n japtrap, krag of te nie!

sk1012slaai8-570x392

FOTO: Micky Hoyle

8. Appel-en-meringue-plesier – geen elektrisiteit beteken nie geen nagereg nie!

sk1012geenbak3-533x800

FOTO: Micky Hoyle

9. Dubbele sjokolade-genot

sk1012geenbak2-533x800

FOTO: Micky Hoyle

10. As jy nie omgee om op ’n weeksaand ’n vuurtjie aan te steek nie, het ons vir jou vyf ekstra respete wat kragloos gemaak kan word: Braai-resepte vir beurtkrag-aande.

Lactose_Free-21

FOTO: Donna Lewis

Lees ook: