Kosstories

Hup Hup Olé! Wat kook jy vir die eindstryd?

DISFRUTAR DE SU COMIDA (GENIET JOU ETE!) AAN AL DIE SPAANSE ONDERSTEUNERS

PAELLA

Seekos-paella

* Seekos-paella

* Paella met varkworsies en spek: Gaar en op die tafel in 30 minute!

* Barbara se seekospaella-pot

TAPAS VIR LEKKER KUIER VOOR DIE TV

Tapas

* Baba-aartappels (Papas arrugadas): Heerlik as jy dit doop in ‘n tamatiesalsa.

* Kaas gemarineer in olyfolie

* Frikadelle in tamatiesous (Albóndigas con salsa de tomate): Die groot gunsteling!

* ‘Whitebait’-vissies met tamatiesalsa (Morrallas)

* Chorizo gekook in sider: Maklik!

* Varkvleis-kebabs: ‘n Man moet darem ‘n bietjie vleis ook hê!

* Calamari met uie: Dalk ‘n bietjie té na aan seekat….

* Blaarslaai-kwarte met ‘n vinaigrette

* Gemarineerde olywe (Aceitunas): Perfek vir heeldag peusel

* Tamatie-brood (Pa amb tomàquet): Gebruik ryp tamaties vir dié resep

* Gemarineerde mossels (Mejillones en escabeche): Jy kan bevrore mossels ook gebruik.

* Sampioene met knoffel (Champiñones al ajillo)

* Gemarineerde soetrissie (Pimientos del piquillo): Die soetrissie-knoffel-kombinasie maak dié een ‘n wenner.

SPAANSE HOENDERGEREG

Spaanse hoendergereg

‘EET SMAKELIJK’ AAN AL DIE HOLLANDSE ONDERSTEUNERS

 

 

Kaas en brood is medisyne vir
gesonde mense – gesegde

 

KAAS-RESEPTE

Basiese romerige kaaskoek

* Romerige gebakte kaaskoek: Klassieke resep met ‘n suurlemoengeur

* Warm sjokolade-kaaskoek

* Kaas-en-uie-tert

* Gebakte camembertkaas

* Kaasmuffins: Heerlik met baie botter en ‘n koppie sterk koffie

* Ricotta-plaatkoekies

* Fetakaas-quiche: Bedien teen kamertemperatuur

* Uiesop met gruyèrekaas-crostini:

‘n VARIASIE VAN PANNEKOEKE

Pannekoek - met kaneel en suiker

* Basiese pannekoek-resep: Nét met kaneel-en-suiker: Magic!

* Pannekoek met forel: Lekker saam met cocktails nét voor die wedstryd


SOP MET BONE

Sop - gesellige kuierkos

* Driebonesop

* Boontjiesop met volkoringbrood

HOLLANDAISE-SOUS

* Maak jou eie hollandaise-sous

* Spek-en-kaas-bakkies met geposjeerde eier: Begin sommer die dag reg

* Aspersies en salm met hollandaise-sous: Die Hollanders dit met gekookte eier en snye ham.

MET APPEL

Die lekkerste appeltert

* Appelmoes: Perfek saam met varkvleis

* Lekkerste appeltert: Warm of koud, met room of roomys – dit bly maar lekker.

MELKTERT

Melktert

* Basiese resep

* SA se wen-melktert


PAASBOLLETJIEBROOD

Paasbolletjiebrood

  • Hennie Botha

    Tamatiebrood
    Die Spanjaarde vryf eers n knoffelhuisie aan die snye brood dan die tamatie. Heerlik