FOTO Unsplash

Kosstories

QUIZ: Watter sjokolade is jy?

Neut, wit of met ’n bietjie sout?

Dalk verleidelike donkersjokolade …

Doen dié vraelys en vind uit!

Hoeveel sjokolade eet jy op 'n slag?

  • Net 1 blokkie per dag
    Net 1 blokkie per dag
  • Die hele een. En dan sommer nóg een
    Die hele een. En dan sommer nóg een
  • Ek probeer nie meer as 1 of 2 blokkies eet nie. Maar ek kry dit nooit reg nie!
    Ek probeer nie meer as 1 of 2 blokkies eet nie. Maar ek kry dit nooit reg nie!
  • Ek deel dit met almal om my
    Ek deel dit met almal om my
  • Die hele een. Stadig, en iewers waar niemand my kan pla nie
    Die hele een. Stadig, en iewers waar niemand my kan pla nie

Kies jou droomvakansie

  • Slowenië
    Slowenië
  • Mauritius
    Mauritius
  • Bolivië
    Bolivië
  • Indië
    Indië
  • Frankryk
    Frankryk

Gunsteling-drankie saam met sjokolade

  • Koffie
    Koffie
  • Glas melk
    Glas melk
  • Glas water!
    Glas water!
  • Glas wyn
    Glas wyn
  • Melkskommel – hoekom nie?!
    Melkskommel – hoekom nie?!

Gunsteling- romantiese komedie?

  • Silver Linings Playbook
    Silver Linings Playbook
  • Pad na jou hart
    Pad na jou hart
  • Love Actually
    Love Actually
  • When Harry met Sally
    When Harry met Sally
  • 500 Days of Summer
    500 Days of Summer

Wat doen jy by die strand?

  • Ek lê onder die strandsambreel
    Ek lê onder die strandsambreel
  • Ek doen watersport
    Ek doen watersport
  • Ek's heeldag in die water!
    Ek's heeldag in die water!
  • Ek smeer myself elke 5 minute om nie te brand nie
    Ek smeer myself elke 5 minute om nie te brand nie
  • Ek gesels met vriende of familie
    Ek gesels met vriende of familie

Wat sal die kleur van die verpakking wees as jy die sjokolade self gemaak het?

  • Swart met rooi detail
    Swart met rooi detail
  • Groen met 'n interessante patroon
    Groen met 'n interessante patroon
  • Wit met bruin detail
    Wit met bruin detail
  • Helder geel
    Helder geel
  • Donkerblou
    Donkerblou

Gunsteling-soetding buiten sjokolade ...

  • Soetkoekies
    Soetkoekies
  • Malvalekkers
    Malvalekkers
  • Wine Gums
    Wine Gums
  • Suurlekkers
    Suurlekkers
  • Nougat
    Nougat

Wat is jou bynaam?

  • Ek het nie 'n bynaam nie
    Ek het nie 'n bynaam nie
  • Iets mals wat ek aangevang het
    Iets mals wat ek aangevang het
  • Net my vriende noem my dit en net hulle weet waarom
    Net my vriende noem my dit en net hulle weet waarom
  • Dit is my geheim
    Dit is my geheim
  • 'n Verbuiging van my regte naam
    'n Verbuiging van my regte naam

Jou resultaat!

Donkersjokolade. Ryk, gesofistikeerd, elegant. Jy is die tipe mens wat lang en kosbare verhoudings het.
Begin van voor?

Jou resultaat!

Witsjokolade. Ongewoon, lekker soet en pret. Jy is die tipe mens wat na almal se partytjies genooi word!
Begin van voor?

Jou resultaat!

Neutsjokolade. Verrassend, vars, uniek. As mense eers jou goeie eienskappe raaksien, bly julle vir ewig vriende.
Begin van voor?

Jou resultaat!

Sjokolade met soutvlokkies. Eksentriek en buitengewoon. Jy interesseer mense en prikkel hul belangstelling. Mense hang aan jou lippe.
Begin van voor?

Jou resultaat!

Melksjokolade. Romerig, standvastig. Mense weet waar hulle met jou staan en weet dat hulle op jou kan staatmaak!
Begin van voor?

Lees nou

QUIZ: Ken jy jou groente en jou vrugte? Dink weer!

Toets jou kennis: Is jy ’n foodie?

Speel saam: Soos watter bekende grimeer jy?