FOTO Greg Schoen

FOTO Greg Schoen

Kosstories

Reënboogmielies – en jy kan dit eet!

Wie wil nou ’n geel mielie eet as jy eerder ’n hele reënboog kan eet? Dié mooi bont mielies is ontwikkel deur Carl Barnes, ’n Oklahoma-boer en Cherokee-nasaat.

Hy het begin eksperimenteer met kruisteling van oorspronklike saadjies (heirloom seeds) wat die inheemse inwoners van Amerika geplant het.

Die resultaat is dié vrolike reënboogmielies, ‘n natuurlike produk met al die oorspronklike voedingswaarde.

Dit is nét die ding vir kieskeurige kinders wat nie hul groente wil eet nie!

FOTO Greg Schoen

FOTO Greg Schoen

Maar moenie verwag dat jy die reënboogmielies binnekort in Suid-Afrika sal kry nie. Dis op die oomblik nog net in die VSA beskikbaar.

Screen Shot 2016-05-10 at 10.22.36 AM

Bron: Rainbow Corn

Sal jy hierdie kleurvolle mielie eet?

  • JA
  • NEE

Lees nou

Herman toets: Kan avokado’s vinniger ryp word in oond?

BroodBakkie met hoemoes en Pesto