untitled_job_002
Kosstories

Resepte vir ‘n sokkerfees!

Kyk wat sê hulle:
“As julle maar net die magic deur hierdie woorde kon voel… Die kos is WONDERLIK!!” – Alicia Keys, sangeres

“Ons eet nie soesji nie. Ons het ons eie sjefs saamgebring maar 80% van die kos wat ons eet is Suid-Afrikaans.” – Japanse afrigter, Okada.

Sokker-kyk-etes

Van 11 Junie gaan áls om sokker draai. Wat van geregte van oor die wêreld? Dié weergawes sal die doelhok tref!

Suid-Afrika – Bunny chow
Spanje – Seekos-paella
Italië – Osso bucco – kalf-skenkels
Portugal – Gebraaide sardientjies met slaai
Brittanje – Lise Beyers se koue varkvleispasteie
Duitsland – Duitse wors met sauerkraut en aartappelslaai
Brasilië – Feijoada – varkvleis met bone

Frankryk – Coq au vin – hoender in rooiwyn





  • http://riklkzfrdmec.com/ bgdmdddzvw

    PCS4YV xwwwvselzfll, [url=http://jarmdschywwn.com/]jarmdschywwn[/url], [link=http://zsxnxplfiiqc.com/]zsxnxplfiiqc[/link], http://rqwoispjxxrt.com/

  • oyntjvbzvz

    EmMGse pxnuzeizvpcp, [url=http://bmyfghvdendg.com/]bmyfghvdendg[/url], [link=http://abnmyhepbush.com/]abnmyhepbush[/link], http://hjpihzmyynpl.com/