Kosstories

Roer! – Brigitte Willers en Loui Fish se beesvleis carpaccio

Tammy, Brigitte en Loui

Bestanddele

  • 6 snye beesvleis carpaccio
  • 3 aarbeie
  • 50 ml rissie-sjokoladesous
  • 1 suurlemoenwiggie
  • ½ avokado
  • grasuie en ‘n mengsel van slaaiblare vir garnering

Beef Carpaccio
Metode:

1. Rangskik die carpaccio op die bord.
2. Druk die aarbeie in die sous in en ‘fan’ dit uit op die carpaccio.
3. Gooi die res van die sous in ‘n sjerrieglas en sit dit op die bord.
4. Garneer met blare en avokadopeer en suurlemoenwiggie.