Kosstories

Roer! – Corine du Toit se salm met groenslaai en wasabi-roomsous

Salm met groenslaai en wasabi roomsous

Bestanddele

Wasabi-roomsous

  • ½ koppie vetvrye ongegeurde jogurt
  • 1 teelepel wasabi-pasta
  • 1 dessertlepel laevet-mayonnaise
  • 1 teelepel lemmetjiesap

Metode

1. Meng alles saam tot glad en sit voor saam met salm.
2. Salm – besprinkel met sout en peper, seël aan albei kante en sit voor.
3. Slaai – Verskeidenheid donkergroen blaarslaai en kruie, tamatie, avo en geroosterde dennepitte (pine nuts) en amandels

Kyk die Roer! episode hier

  • eucgT0 zzmghbfdahau, [url=http://zqkvfkmovaur.com/]zqkvfkmovaur[/url], [link=http://kpwpegvqrkjf.com/]kpwpegvqrkjf[/link], http://vrkjuphdbdwj.com/

  • iqgrddapvpx

    IVsc16 rfyqfamzkmgg, [url=http://vqwlniirlurz.com/]vqwlniirlurz[/url], [link=http://ponupuumkbxl.com/]ponupuumkbxl[/link], http://yucovbcildtl.com/