Kosstories

Roer! – Frans van Rooy se ment-sjokoladesous

Frans, Marga & Tammy

Bestanddele

  • Een en ’n halwe eetlepels
  • 1 eetlepel kakao
  • 2½ koppies melk
  • 8 fyngesnipperde ment blaartjies
  • 3 eetlepels bruin suiker

Frans van Rooy se ment sjokoladesous

Metode

1. Die ment word saam met die melk tot kookpunt gebring.
2. Die ander bestanddele word apart gemeng met ’n bietjie koue melk tot ’n dunnerige mengsel. Dié word in die kokende melk ingeroer met ’n houtlepel.
3. Die hitte van die plaat word geleidelik verminder terwyl die mengsel verdik.
4. Bedien oor roomys van keuse met eetbare blomme uit die tuin, bv. pelargonium, saam met ’n ment blaartjie.

Kyk die Roer! episode hier