Kosstories

Roer! – Jaco se geen-reël-potjie

Jaco en Tammy

Bestanddele

  • uie
  • olyfolie
  • hoenderspeserye
  • hoenderfilet
  • 2 liters Coke
  • wortels
  • klein aartappeltjies
  • klein uie
  • pampoen
  • klein sampioene
  • klein mielies
  • “secret spices”
  • 500 ml vars room

Jaco se geen reël potjie

Metode

1. Braai uie in olyfolie saam met hoenderspeserye.
2. Voeg hoenderfilet by en braai saam met die uie en speserye (omtrent 2 kg hoender).
3. Voeg 2 liters Coke by en laat kook.
4. Voeg wortels by en laat kook.
5. Voeg klein aartappeltjies by en laat kook.
6. Voeg klein uie by en laat kook.
7. Voeg pampoen by en laat kook.
8. Voeg klein sampioene by en laat kook.
9. Voeg klein mielies by en laat kook.
10. Voeg “secret spices” by, en 500 ml vars room.
11. Laat al hierdie bestanddele saam prut vir 15 minute.

Kyk die Roer! episode hier!