Kosstories

Roer! – Jeremy Mansfield se Viëtnamese slaai

Jeremy Mansfield en Tammy

Bestanddele

  • hand vol slaaiblare
  • hand vol bronkorsblare
  • hand vol roketblare
  • 1 rooi soetrissie, opgesny in repe
  • 1 geel soetrissie, opgesny in repe
  • hand vol boontjiespriete
  • 1/3 koppie soesji-asyn as slaaisous

Viënamese Slaai

Metode

1. Pak al die blare op ‘n bord sodat dit ‘n bedjie vorm vir die res van die bestanddele.
2. Meng al die bestanddele goed deur nadat jy die soesji-asyn oorgegooi het en sit voor.