Kosstories

Roer! – Kobus Wiese se kerrie-hoender

Kobus Se Kerrie Hoender

Bestanddele

  • olyfolie
  • sprietuie
  • gewone uie
  • hoenderstukke (genoeg vir 12 mense)
  • sout en swartpeper
  • pietersielie
  • knoffel (varsgekap)
  • Ina Paarman Speserye – Green Onion and Garlic and Herb
  • Swartland Hanepoot (1 bottel)
  • aartappels
  • wortels
  • baba-uie
  • ertjies

Kerriemengsel
Kerrie
Borrie
Blatjang

Metode:

1. Braai sprietuie en gewone uie saam, dan vleis tot bruin.
2. Voeg sout, swartpeper en speserye by, dan Hanepoot, en prut op medium vir sowat 30 minute.
3. Voeg aartappels, wortels en baba-uitjies by en kook tot sag. Voeg ertjies by.
4. Voeg kerriemengsel by en prut baie stadig vir 10 minute.

Kyk die Roer! episode hier