Kosstories

Roer! – Nádine se Mexikaanse fondue

Nadine & Tammy

Bestanddele

  • ½ koppie rissiesous
  • 4 eetlepels roomkaas
  • 1 eetlepel vars suurlemoensap
  • 2 teelepels vars rissie, in fyn blokkies gesny
  • 1 teelepel knoffel, gesny
  • ¼ teelepel Tabasco-sous
  • 1 koppie dik room
  • geroosterde knoffel-broodblokkies

Meksikaanse fondue

Metode

1. Plaas al die bestanddele saam in ‘n mengbak en klits tot alles glad en goed gemeng is.
2. Sit koud voor saam met tortillaskyfies of broodblokkies.

Kyk die Roer!-episode hier