Kosstories

Roer! – Sean Else se baracuda-soesji

Sean Else

Bestanddele

1 vars baracuda-vis, dun gesny
vars suurlemoensap
sout-en-asyn-geursel
rooipeper
vars Granny Smith-appels, in dun skywe gesny
bessiekonfyt, om saam voor te sit


Sean Se Baracuda Sushi

Metode

1. Sprinkel suurlemoensap en sout-en-asyn-geursel oor die vis.
2. Sprinkel die rooipeper oor die appelskywe en sit voor op ‘n bordjie met die konfyt.

Kyk die Roer! episode hier