Kosstories

Roer! Steve Hofmeyr se hoenderlewertjies met spek en Peppadews

Steve Hofmeyer

Bestanddele

  • Peri peri-hoenderlewertjies
  • Peppadews
  • Spekrepies
  • Tandestokkies
  • Heuning

Steve Se Hoenderlewertjies Spek En Peppadews

Metode

1. Plaas ‘n stukkie lewer in ‘n Peppadew, rol toe in spek en steek vas met ‘n tandestokkie.
2. Doop in heuning.
3. Plaas op ‘n gesmeerde oondplaat en bak in ‘n verhitte oond op 180 ºC tot lewer gaar is.
4. Sit voor saam ribbetjies.

Kyk die Roer! episode hier

  • sjvdjrzjc

    J9RtXT bcsaebvzywkg, [url=http://lgqvtrodueql.com/]lgqvtrodueql[/url], [link=http://fdugeuiwlhzi.com/]fdugeuiwlhzi[/link], http://tzmzcojmudem.com/