FOTO Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

Kosstories

Rugbyspyskaart vir die halfeindstryd

Die Bokke en die Kiwi’s pak mekaar Saterdag om te beslis wie na die finale ronde van die Rugbywêreldbeker gaan deurdring. 

En die senuwees gaan beslis knaag tydens dié 80 minute. Berei vroeg reeds jou spyskaart sodat jy net op die wedstryd kan konsentreer.

VOORGEREG

Kekerertjie-patee met botter-platbrood

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

+

HOOFGEREG

Ontbeende lamsboud met groente

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

+

NAGEREG

Engelse-roos-appeltertjies

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle