FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

Het jy gehoor?

Rugbyspyskaart vir die naweek

Die Bokke teen Argentinië en die Aussies teen die Kiwi’s – dit gaan ’n naweek van goeie rugby wees!

Hier is ’n spyskaart vir saam met die opwinding.

VOORGEREG

Lamsribbetjies met koljander en bruin asyn

FOTO: Donna Lewis

FOTO: Donna Lewis

+

HOOFGEREG

Springbokwildspastei

Springbokwildspastei (links) FOTO: Micky Hoyle

Springbokwildspastei (links)
FOTO: Micky Hoyle

+

NAGEREG

Sjokolade-en-karamelkaaskoek

FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle