Kosstories

SARIE KOS-resepwedstryde – wenners en naaswenners

Die wen-melktert – Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is… Deona Tait van Pretoria!

Una Erasmus (naaswenner) van Parys se ‘Uithaler’-melktertresep

Helen Crouse (naaswenner) van Jeffreysbaai se Tradisionele melktert-resep

Wen-sosaties

Anet Meyer se kerrie-sosaties – 2de plek

Linda de Jager se kerrie-sosaties – 3de plek

Tamatiesmoor

Hanli Dirker se tamatiesmoor – 2de plek

Christo de Beer se tamatiesmoor – 3de plek