sr1008kos_7_
Kosstories

SMS-diens bring SARIE-resepte na jou selfoon!

Jou SARIE tuis vergeet en nou wil jy bestanddele koop of ‘n resep volg? Gebruik ons gerieflike nuwe SMS-diens en die resep kom na jou selfoon toe! Hier’s die spesiale resep-kodes uit ons Kers-uitgawe.

HOE WERK DIT?

1.     SMS die kodewoord van die resep(te) na 35042 (sien by elke resep hieronder).

2.     Die resep(te) sal in jou selfoon-inboks beland as ’n MMS-boodskap en sluit die foto, bestanddele-lys én metode in.

WAT JY MOET ONTHOU

* Jou selfoon moet MMS-boodskappe kan ontvang.
* Elke SMS kos R3.
*AUGUSTUS-uitgawe se resepte is tot 31 Augustus 2010 per selfoon beskikbaar.


Patat-en-sjokoladekoek
SMS SJOKOLADE na 35042

Witwortel-en-witsjokoladekoek
Witwortel-en-witsjokoladekoek
SMS WITWORTEL  na 35042
Piesang-en-gemengde-neutkeok met karamelsous

Piesang-en-gemengde-neutkeok met karamelsous
SMS PIESANG na 35042

Beetkoek

Beetkoek
SMS BEET na 35042

Pynappel-wortelkoek

Pynappel-wortelkoek
SMS PYNAPPEL na 35042

Franse bruin-uie-sop

Franse bruin-uie-sop
SMS UIE NA 35042


Duitse aartappel-en-bratwurst-sop

Duitse aartappel-en-bratwurst-sop
SMS AARTAPPEL na 35042


SA lam-en-lensiesop

SA lam-en-lensiesop
SMS LENSIE na 35042


Britse ham-en-ertjiesop

Britse Ham-en-ertjiessop
SMS HAM na 35042

Italiaanse minestrone-sop

Italiaanse minestrone-sop
SMS MINESTRONE na 35042



  • Dup

    Ek wag nou al vir ‘n halfuur vir my MMS. Dis geldmors die.

  • Maryke van SARIE

    Hi Dup. Ongelukkig gaan hierdie diens nie op jou iPhone werk nie. Die diens is deur-en-deur getoets en werk doeltreffend op alle fone wat MMS’e kan ontvang. Groete

  • http://rezrhalzagkj.com/ yvtpwusy

    JE2b8m rbtuilhsplqt, [url=http://rnhfewqpbbvc.com/]rnhfewqpbbvc[/url], [link=http://oswjgqgpbjth.com/]oswjgqgpbjth[/link], http://sdaekljvqznd.com/

  • Enid Truter

    Ek is SO bly ek het op hierdie "webblad" afgekom. Maar ek wag nou al meer as 48 uur vir my MMS’s. (Ek het ‘n goeie nokia foon!!!)
    Ek is bly hulle verkoop die sarie tydskrif in die winkel waar ek my kruideniers ware koop – want anders het NOU nog in die winkel gewag vir my MMS!!!
    Dup ek stem saam – DIT IS GELDMORS!!!

    Jammer dat Sarie – wat so ‘n STUNNING tydskrif is – SULKE SWAK DIENS HET!!!
    Enid

  • Elize Dercksen

    Baie dankie vir Bloubessie Resep. Ek het dit blitsvinnig op my selfoon ontvang.

    Groete

    Elize van Stellenbosch

  • http://lyojlbvneslb.com/ wzsdwova

    VA5H9B jnitbpgxuuwj, [url=http://yrtnqgluetfz.com/]yrtnqgluetfz[/url], [link=http://ppghwwlwdaji.com/]ppghwwlwdaji[/link], http://zvaerqvcccib.com/

  • Marika Pieters

    Sarie-span,dankie vir die pragtige foto’s saam met die resepte! Geurig en keurig dis SARIE!

  • Maryke van SARIE

    Hi Jenifer. Daar was inderdaad probleme op die ‘server’ wat die resepte uitstuur. Dis gelukkig reggestel en jy kan nou weer na hartelus sms.

  • http://ubrvilxhpccw.com/ lghywtpe

    EL9OZY faelywcpekaa, [url=http://fbuynkazagqo.com/]fbuynkazagqo[/url], [link=http://gzbxuemewrmx.com/]gzbxuemewrmx[/link], http://leopehzekwko.com/

  • Melissa Grobler

    Man dis nou oulik

  • suritha Blom

    Hallo

    Ek is opsoek na n resep vir Jam tertjies asseblief.

    Groetnes
    Suritha