sr0901kos_2_
Kosstories

Só braai die Bokke

Hier’s die spyskaart vir die Spaans-Portugese braai:

Brode

Portugese rolletjies met laevet piquanté-soetrissie- en witboondoopsouse
Olyf- en kruie-ciabattas

Sop

Gazpacho

Hoofgereg

Gebraaide sardiens of vars vis (Portugese styl)

Beesvleis-espetadas

Gebraaide spithoender

Mielies op die stronk

Aartappel in die skil gebraai

Slaai (maak jou eie):

Blaarslaai, avokado, beet, gerasperde wortel, aspersies, uieringe, tamaties, suurlemoenskyfies, olywe, kappertjiesaad, agurkies, fetakaas, gebakte croutons, pynappel, piquanté-soetrissies, klein mielies en wortels, rooi blaarslaai, komkommer en geroosterde groente, met laevet-slaaisouse, olyfolie en balsemasyn.

  •     Laevet koolslaai
  •     Groenboon- en tamatieslaai – vinaigrette-sous
  •     Geurige rysslaai

Nagereg

Kaalperskes of appelkose geposjeer in bosbessie-sous, of suikergebraaide perskes, voorgesit met soet vanielje-ricotta

Individuele sjokolade-bruintjies

Besoek SA Rugby vir meer inligting

www.sarugby.com