EKSKLUSIEF: ‘Plaasjapie’-deelnemer se man sterf: ‘Ek moes hard baklei vir hom!’
In vanjaar se seisoen van kykNET se ‘Plaasjapie’ het Liezle, ook bekend as die tannie met die pienk hare, nie geskroom om te vertel hoe lief sy vir haar man, haar ‘Kollie’ is nie.