Kosstories

Stylkos – Rugbykos

Stylkos

Rugbykos

Vir die lamsosaties
Gebruik All Gold se fyn appelkooskonfyt vir die lamsosaties se sous. Dit gee ekstra geur. Beskikbaar by supermarkte.

In die pekel?
’n Moet vir die ploughman’s lunch. Crosse & Blackwell gee jou ‘n keuse tussen piccalilli (kerrie-groente) en Branston Pickle (blatjang-smaak). Beskikbaar by Pick ‘n Pay.

Altyd ’n gunsteling
Vir die lamsosaties is Robertson se Rajah matige kerriepoeier gebruik. Beskikbaar by supermarkte.

Bevrore vis
Jy kan gerus stokvisfilette van Sea Harvest gebruik vir die vis-resep. Sowat R29,99 vir 600 g by Pick ‘n Pay.

Korrelmosterd
Teken groot punte aan met Franse heelkorrelmosterd van Maille vir die kapokaartappels. Sowat R16,99. Beskikbaar by supermarkte.