tjailaresepte_voorblad_final
Kosstories

Tjailatyd se resepteboek is hier!

“Kos is nie my eerste liefde nie, mense is; maar kos is ‘n manier om mense te beleef. Ek wou nader aan my luisteraars kom, en jy leer mense ken volgens die manier waarop hulle ‘n resep vertel – veral as hulle honger is! Ons lekkerste tye bymekaar is tog om ‘n tafel met geurige kos, goddelike wyn en goeie geselskap. Nou sit ons smiddae om die radio en kwyl oor die lekker kos.

“Dankie aan al die luisteraars wat ons in Tjailatyd vermaak met hulle resepte! Sekere resepte is spoggerig, ander uit ‘n boek, en die res uit die hart!

“Mag jy lekker saam smul! – Amore Bekker

Amore het die boek aan Robbie Nutt opgedra –  haar lewensmaat wat Desember verlede jaar in ‘n vliegongeluk gesterf het.

Tjailaresepte word uitgegee deur Naledi-uitgewers en is vanaf 20 Augustus te kry.

Wat’s in die boek, en is daar poeding?

Tjailaresepte begin sommer met die poeding! Kaptein se piesangpakkies oor die kole, Ester se luihuisvrou-sjokoladekoek of Hilda se mango-brûlée… Noem dit, dis daar.

Dan’s daar resepte vir elke dag van die week. Begin met Puttanesca á la Amore op Maandag en sluit jou week af met ‘n heerlike Kwaai braai-paai!

Só gaan ons 5 resepte in die volgende week onthul!

Daar’s lekker-luisterliedjies wat saam met elke resep gaan, en dié kan jy nou luister terwyl jy kook of eet. En só gaan ons speel….

1. Ons gee ‘n lys van liedjies uit ‘n spesifieke hoofstuk.

2. Júlle kies jul gunsteling uit die lys.

3. Die resep wat ooreenstem met die gunsteling-liedjie sal dan onthul word.

 

Van watter liedjie hou jy die meeste uit dié lys? Gee jou keuse in die kommentaarboks hieronder.

Does Your Mother Know - ABBA

Bring jou hart - Juanita du Plessis en Theuns Jordaan

Push me to the Floor – The Parlotones

Jessica - Ray Dylan

Can’t Get Enough of your Love, Babe - Barry White

 

DAG 1: Julle het ‘Sweet Caroline’ van Neil Diamond gekies. Hier’s die resep wat daarby pas: Vinnige tuisgemaakte roomys

DAG 2: Julle het ‘Something Stupid’ van Robbie Williams en Nicole Kidman gekies. En hier’s Marianne se wenner vir ‘n koue wintersdag

DAG 3: Die wen-liedjie was Simon & Garfunkel se ‘Sound of Silence’. En die resep wat daarby pas is: Veronica se pilcharetti.

DAG 4: Julle kies Neil Diamond se ‘I’m a Believer’ en die resep wat daarby pas: Nataniël se somerpasta

  • P Koen

    Sweets for my Sweet

  • Charmaine Smit

    Gaan hom defnitief koop. Luister elke dag na die lekker resepte op RSG en beproef meeste van hulle. "Sweet Caroline"

  • Andre Marais

    You Sexy Thing – Hot Chocolate

  • Anneke Carelsen

    Sweet Caroline

  • http://www.urc-chs.com ida

    Sweet Caroline

  • Ronelle Beukes

    luister so lekker na sd resepte elke dag… gaan dit graag koop en uittoets.
    Sweet Caroline, want dit laat my altyd aan my man dink… gelukkig is hy nog teenaan, hoef ek hom nie te mis nie….

  • Gladys v.d. Westhuizen

    The Archies – Sugar, Sugar

  • Elmaré Prins

    Baby Tjoklits

  • Magdari Wessels

    Sweet Caroline

  • Elmarie Ungerer

    Sweet Caroline

  • I Basson

    Sweet Caroline

  • Mariana Bensons

    Sweet Caroline..!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Neil Diamand met die diamant stem!!!

  • Natascha

    You Sexy Thing – Hot Chocolate

  • Charmaine

    Waar kan ons die resepte boek aankoop?

  • barbara taylor

    You sexy thing

  • Petro Calitz

    You Sexy Thing – Hot Chocolate

  • Thea Hattingh

    Sweet Caroline – Neil Diamond

  • Lizette

    Sweet Caroline

  • Lulu Nieuwoudt

    Sweet Caroline – Neil Diamond

  • Adele de Klerk

    Something stupid

  • Natascha

    Fly me to the Moon – Frank Sinatra

  • Dévonne

    Fly me to the moon

  • http://www.sarie.com Marie Oosthuizen

    Fly me to the moon

  • Andre Marais

    Fast Car – Tracy Chapman

  • Natascha

    Fast Car – Tracy Chapman

  • Liza

    She’s a Mystery to me – Roy Orbison

  • Rita

    Nine Million Bicyles – Katie Melua

  • Adele de Klerk

    Sound of silence

  • Annatjie Kruger

    Nine million bicycles

  • Mariana Benson

    Sound of Silence – Simon en Garfunkel…..

  • Violet Smith

    Sound of Silence

  • Marie Fuller

    Badmoon Rising

  • Linda du Plessis

    Bad moon rising

  • Natascha

    I’m a Believer – Neil Diamond

  • http://sarie.com Driekie

    Fire is Low – Freshlyground

  • http://jhpnslolbnky.com/ grjyhougp

    kK8caP agzgvnxelycf, [url=http://iuijbttamvrr.com/]iuijbttamvrr[/url], [link=http://rbfhwptrcwqq.com/]rbfhwptrcwqq[/link], http://ukdaxjtmkczz.com/

  • Juanita

    Push me to the floor

  • Andre Marais

    Does Your Mother Know – ABBA

  • Mev. J Du Plessis

    Waar kan ek die Tailatyd Resepteboek bestel of koop?! My ma verjaar hierdie Desember die 17de, en ek wil graag dit vir haar gee as verjaarsdag geskenk…

  • bokkie

    Jessica Ray DAYLON

  • http://pxmvvytfpkmr.com/ ajgebi

    NqnXpx odbbyhhdfpwp, [url=http://fzfhyhvkhgxu.com/]fzfhyhvkhgxu[/url], [link=http://byaqpjvsizdv.com/]byaqpjvsizdv[/link], http://eisarjanauvn.com/

  • Caren

    WAAR KAN EK DIE TJAILATYD RESEPTE BOEK KOOP VIR MY MA?

  • San Raubenheimer

    Bring jou hart

  • ELIZETTE VAN RHYN

    JY SAL WEET WAAR OM DIE HARSNARE TE ROER.EN N HUPPEL OOK IN DIE KOOK SIT.MAAR SOOS BV JESSICA KAN MENS NOG KALLORIE OOK AFGOOI VOOR JY EET.NETNOU IS DAAR NOG DEKADENTE NAGEREG OOK BY.SE MAAR NET

  • Helena Maritz

    Lees ek dit mis…..
    Waar kan ons die resepteboek bestel?
    Ek dink dit gaan ‘n "puik" Kersgeskenk wees om te gee!!
    Laat weet tog asseblief!!

  • Helena Maritz

    Lees ek dit mis???
    Van waar kan ons die unieke resepte boek bestel?
    Laat weet asb!!

    Baie dankie

  • sjoe!venis

    Hou op nonsens praat en gaan bad die kinders

  • Francois Voges

    Hi Amore

    Die vegetariese resep waarvoor jy 17 jaar lank gesoek het en toe gekry het en die week van vertel het en ek bestuur het en so so lekker klink, waar word dit weggesteek? Kan dit gladnie kry nie. As ons fire-wall dit blok sal jy dit per e-pos aan my kan stuur groot asb.

    Baie dankie, Francois Voges.

  • numeffige

    new york state mail order pharmacy http://sundrugstore.net/products/micardis.htm cvs pharmacy directory

  • Martie Gerryts

    Gaan die boek koop!!!!! Wag elke dag as RESEPTE aangebied word dan begin ek eers met aand ete dit maak veel makliker moet nie ophou mooi si RSG en vir Amor Bekker….

  • Marietjie Skinner

    Push me to the Floor – The Parlotones

    51 jarige en kan maar net droom, kom my man doen jou ding!

  • Moreen Coetzee

    EK DINK DIT IS BAKGAT