Kosstories

Vakansiekos – 4 spyskaarte

Kom ons braai!

Gebraaide mielies met gegeurde botter Gebraaide mielies met gegeurde botter
Kebabs: Filet, hoender en lam Kebabs: Filet, hoender & lam
Hoendervlerkies op &aposn stokkie Hoendervlerkies op ‘n stokkie

Bygeregte:

Groenboontjie-pomelo-en-neuteslaai met lemmetjiesous
Botterboon-crostini

 

Uithaler-spyskaart

Gerookte salm-soufflé Gerookte salm-souffle
Vars vye met bokmelkkaas en parmaham slaai
Ontbeende lamsboud met aartappels en fetakaas Ontbeende lamsboud met aartappels en fetakaas

En suurlemoentert vir poeding

Kuier buite

Madeleines Madeleines
Bessie-meringue-trifle Bessie-meringue-trifle

Probeer gerus die Barbara se lekkerste aartappelslaai

‘n Fênsieontbyt

Plaatkoekies met bessies Plaatkoekies met bessies
Heuning-geposjeerde pere met jogurt Heuning-geposjeerde pere met jogurt

Geposjeerde eiers met vars aspersies

  • tzv3MN ymslbjybmypr, [url=http://vexrjkvedepv.com/]vexrjkvedepv[/url], [link=http://rckgtnwvcylh.com/]rckgtnwvcylh[/link], http://tkoerdipcylt.com/

  • Ria Harmse

    Goeiemiddag so kort voor Kerstyd! Mag dit ‘n wonderlike Feestyd vir almal wees!
    Ek dink die soektog na die beste resepte (melktert, ens) is wonderlik. Kan ons volgende jaar botterbroodjies (skons) ook kry. Sulke lekker groot plaasskons met plaasbotter en tuisgemaakte vyekonfyt!

    Groete

    Ria