FOTO: Donna Lewis

FOTO: Donna Lewis

Kosstories

Vanieljekrisis vir roomys-liefhebbers

Is jou gunsteling-roomysgeur vanielje? Hier’s ’n tameletjie! ’n Swak oes in Madagaskar het gelei tot ’n styging in die pryse van vanieljebone, berig The Guardian. Dit beteken net een ding: ’n styging van roomyspryse regoor die wêreld.

Vanielje is naas saffraan die duurste spesery ter wêreld. Maar weens die swak oes het die prys in die laaste maande verdubbel.

Vir die volledige storie lees CBS.

Hier is ons inspirasie vir vanielje-alternatiewe . . .

Oreo-semifreddo

oreo

Framboos en witsjokolade

STRAWBERRY

Sjokolade-semifreddo

chocolate