Screen Shot 2016-02-11 at 10.41.04 AM
Kosstories

VIDEO: Suzelle DIY maak Valentynsdag-soetigheid

Valentynsdag is om die draai – en dit beteken lekker bederf. Boonop is dit vanjaar op ’n Sondag. Daar is dus geen verskoning om nie ekstra moeite vir jou geliefdes te doen nie.

In haar nuutste video, gee Suzelle DIY nuttige wenke om ’n heerlike hartjie-tert te maak – soos net sy kan!

SARIE het vir jou vier dates uitgewerk – kompleet met gratis printables soos ’n springmielieboks, uitnodigingkaartjies en inruil koepons!

Spesiaal vir jou!